Ir para o conteúdo

Loeloeraai
Foto de Stock: A capa pode ser diferente.

Loeloeraai Brochura - 2011

por C. J. Langenhoven


Detalhes

  • Título Loeloeraai
  • Autor C. J. Langenhoven
  • Encadernação Brochura
  • Páginas 114
  • Volumes 1
  • Idioma AFR
  • Editorial Cruguru
  • Data de publicação 2011-05-25
  • ISBN 9781920414696 / 192041469X
  • Peso 0.36 libras (0.16 kg)
  • Dimensão 9.02 x 5.98 x 0.24 in. (22.91 x 15.19 x 0.61 cm)

Sobre o autor

C.J. LANGENHOVEN Cornelis Jacob Langenhoven (13 Augustus 1873 - 15 Julie 1932) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, koerantredakteur en politikus wat 'n ontsaglike groot rol in die Afrikaanse literatuur- en kultuurgeskiedenis gespeel het. Hy het onder die name C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie geskryf. Langenhoven is in Hoeko, Ladismith gebore en later verhuis hy na Oudtshoorn waar hy naderhand die dorp se mees bekende inwoner word. In die jaar 1893 begin hy in Stellenbosch in die regte studeer en later bekwaam hy hom as advokaat. Mettertyd verander hy van beroep en gaan oor tot die joernalistiek. Hy word die redakteur van die koerant Het Zuid-Westen in 1912 en hy bestee verder baie tyd daaraan om die nuwe taal, Afrikaans, te bevorder. Hy is ook 'n stigterslid van die nuwe Afrikaanse koerant Die Burger en hy lewer gereeld bydraes onder die skuilnaam Sagmoedige Neelsie. Later tree hy toe tot die politiek en word hy lid van die Parlement van Suid-Afrika in 1914. Hier spits hy hom toe daarop om Afrikaans as amptelike taal erken te kry. Hierna word hy agtereenvolgens lid van die Kaapse Provinsiale Raad, die Volksraad en die Senaat. Langenhoven is mees bekend vir die oorspronlike Volkslied van Suid-Afrika, Die Stem van Suid-Afrika, wat hy in 1918 geskryf het. Vandag vorm 'n passasie uit Die Stem van Suid-Afrika 'n deel van die huidige Volkslied van Suid-Afrika. Langenhoven se skryfkuns het baie verskillende genres aangeraak, van posie tot spookverhale. Hy het verder ook verskeie werke in Afrikaans vertaal. As skrywer word hy die beste onthou vir sy humoristiese en satiristiese werke en hy was verder welbekend vir sy skerp sin en sagte maniere.
Voltar ao início

Mais exemplares à venda

Loeloeraai (Afrikaans Edition)
Foto de Stock: A capa pode ser diferente.

Loeloeraai (Afrikaans Edition)

por Langenhoven, C.J.

  • Usado
  • Bom
  • Brochura
Condição
Usado - Bom
Encadernação
Paperback
ISBN 10 / ISBN 13
9781920414696 / 192041469X
Quantidade Disponível
1
Livreiro
Newport Coast, California, United States
Avaliação do vendedor:
Este vendedor ganhou uma avaliação de 5 de 5 estrelas de Biblio clientes.
Preço do item
€ 30,22
Frete grátis para USA

Mostrar detalhes

Descrição:
Paperback. Good. Access codes and supplements are not guaranteed with used items.
Preço do item
€ 30,22
Frete grátis para USA